Nikotien En Kafeien


Hierdie is een van my favourite Suid-Afrikaanse bands, as iemand nog chords het submit, seblief! D Sit ek in my stoel A dis vir jou wat ek voel G Ek voel besonders diep G want vir jou het ek so lief D Ek lê hier op my bank A jy's weg so lank G Ek voel besonders diep G want vir jou het ek so lief Refrein: D A Jy's my nikotien en my kafeien G My hart loop oor as ek jou net weer kan sien D A Jy's my nikotien en my kafeien G Ons twee saam is soos vuur en parafien D Ek loop hier in my gang A dis vir jou wat ek verlang G En ek voel besonders diep G Want vir jou het ek so lief D Ek sit hier op my stoep A dis jou naam wat ek roep G ek voel besonders diep G want vir jou het ek so lief Refrein x3